SARAO

Introducing you to SARAO

English
The South African Radio Astronomy Observatory (SARAO) spearheads South Africa’s activities in the Square Kilometre Array Radio Telescope, commonly known as the SKA, in engineering, science and construction. SARAO is a National Facility managed by the National Research Foundation and incorporates radio astronomy instruments and programmes such as the MeerKAT and KAT-7 telescopes in the Karoo, the Hartebeesthoek Radio Astronomy Observatory (HartRAO) in Gauteng, the African Very Long Baseline Interferometry (AVN) programme in nine African countries as well as the associated human capital development and commercialisation endeavours.

Afrikaans
Die Suid-Afrikaanse Radio Astronomie Sterrewag (SARAO) bedryf Suid-Afrika se aktiwiteite in die Square Kilometre Array Radioteleskoop, ook bekend as die SKA, in ingenieurswese, wetenskap en konstruksie. SARAO is ‘n Nasionale Fasiliteit wat bedryf word deur die Nasionale Navorsingstigting en inkorporeer radio astronomie instrumente en programme soos die MeerKAT en KAT-7 teleskope in die Karoo, die Hartebeesthoek Radio Astronomie Sterrewag (HartRAO) in Gauteng, die Baie Lang Basislyn Interferometrie program (AVN) in nege Afrika-lande sowel as die verbonde menslike kapitaal ontwikkeling en kommersialisasie ondernemings.

Short description

English
The South African Radio Astronomy Observatory (SARAO) is a National Facility managed by the National Research Foundation and incorporates all national radio astronomy telescopes and programmes.

Afrikaans
Die Suid-Afrikaanse Radio Astronomie Sterrewag (SARAO) is ‘n Nasionale Fasiliteit wat bedryf word deur die Nasionale Navorsingstigting en inkorporeer alle radio astronomie teleskope en programme.

SARAO News

The SARAO News is a newsletter for the South African Radio Astronomy Observatories. Read the latest newsletter